Kongskilde

NAMPO is propvol nuwe werktuie

Verlede week se milde reën in Bothaville is afgewissel met heerlike sonskyn en lekker weer tydens Nampo se eerste dag. Die menigte boere wat van vroegdag af deur die hekke gestroom het is ‘n bewys dat die gemoed net reg was. Die 50ste Nampo het uiteindelik aangebreek en uitstallers[...]

0
Go to Top