klimaatsones
Groenteproduksie: Maak die maan ’n vennoot
Die wysheid van die oumense beloon vandag nog steeds die wyse jongmense. Een so ՚n wyse jongmens is Gaye Boshoff van Honeymoon Farm in die Harkervillebos tussen Knysna en Plettenbergbaai in die Suid-Kaap. Sy beoefen die eeue oue praktyk van plant volgens die fases van die maan al jare[...]