ken jou diere

Hanteer jou vleisbeeste só – Deel 1: Ken jou diere

Doeltreffende hanteringsgeriewe is noodsaaklik vir die suksesvolle produksie van beesvleis. Hierdie geriewe moet die bestuur van die stelsel vergemaklik en arbeid tot ‘n minimum beperk. Dit moet funksioneel en ekonomies wees en ‘n veilige omgewing vir die diere, asook ‘n veilige werksomgewing vir die hanteerders, verskaf. Doeltreffende hanteringsgeriewe is[...]

By Specialist Writer|10th October 2016|Categories: Stock and game farming|Tags: , , , |
0
Go to Top