katoenbaallaaier
Kanna se werktuie maak boerdery maklik
“Al waaroor ek spyt is met Kanna se wolpers, is dat ek hom nie al twintig jaar gelede gekry het nie,” vertel Bertie Swanepoel van die plaas Zuurfontein naby Smithfield. Hy skeer so 4 000 skape op ’n slag en om die vragte wol in bale te verpak is[...]