Karoo Lamb
O vet, hier kom ՚n ding!
Daar is niks so lekker soos ՚n skaaptjoppie met ՚n lekker bros stukkie vet aan nie. Veral as dit ՚n skapie uit die Karoo is wat op bossies en sonder antibiotika grootgemaak is. Maar nie almal wat aan ՚n skaaptjoppie smul wonder of die vet dalk ՚n gawe skoonheidsroompie[...]