jongbokhaar

Alle grootbokhaar is verkoop op laaste veiling

Vir die laaste bokhaarveiling van die seisoen is daar 100 bale aangebied, waarvan almal verkoop is.Daar was goeie mededinging om die goeie skeersels wat aangebied is. Die kleinbokkiehaarmark het egter steeds druk ervaar en slegs 66% van die aanbieding is in die veilingslokaal verkoop. Die rand verhandel tans 3,6%[...]

By Specialist Writer|5th October 2015|Categories: News|Tags: , , , |
Go to Top