John Deere trekker
Wat meer wil jy dan nog in ‘n trekker hê… John Deere is mos die beste!
Hentie Breedt is die bemarkings- en kommunikasiebestuurder by John Deere. Hy brei in hierdie video uit oor John Deere se hele rits toerusting. By NAMPO 2024 het John Deere 'n hele reeks produkte ten toongestel. Een so 'n reeks produkte was die 5080E trekkers. Die trekkers is twee jaar[...]