John Deere toekennings
John Deere vier ‘n jaar van toewyding en volharding
Die landboubedryf bly jaar-na-jaar onvoorspelbaar en op talle terreine ‘n uitdaging, maar die deursettingsvermoë, positiewe en skeppende ingesteldheid van John Deere se span het weer vanjaar geseëvier. John Deere het onlangs hulle jaarlikse toekenningseremonie te Kievitskroon, Pretoria gehou. Hierdie geleentheid beloon die harde werk van John Deere se handelaars,[...]