Johan Pretoruis

Milestone Beefmasters hou ‘n puik 10de produksieveiling

Milestone Beefmasters het Dinsdag die 26ste Julie hulle 10de Produksieveiling gehou te plaas Uitkyk Morgenzon, geleë in die Standerton-distrik, Mpumalanga Johan Pretorius, eienaar van Milestone Beefmasters vertel meer oor die veiling: “Die produksieveiling was ‘n groot sukses en ongelooflik lekker met baie mense wat die geleentheid kom ondersteun het.[...]

0
Go to Top