Johan Malan
Die landboubedryf verloor ‘n steunpilaar
Die landbou- en veral die veebedryf het die naweek ‘n groot verlies gely met die skielike afsterwe van Johan Malan (60), rasbestuurder van die Santa Gertrudis, Limousin en Wagyu Beestelersgenoorskappe. Hy is Saterdag in ‘n motorfietsongeluk oorlede. Hy was nie net ‘n leier nie, maar ook ‘n vriend, pa[...]