Jobs4Carbon
Spekboomprojek vier 10de bestaansjaar
Jobs4Carbon (J4C) het pas sy tiende bestaansjaar gevier. Die prestasie is op 6 Maart 2025 by ‘n glansryke onthaal te Rooiberg Lodge in die Rooiberge naby Vanwyksdorp gehou om die projek, wat uit die aarde gegroei het tot een wat internasionale erkenning geniet, te vier. “Dit was ‘n wonderlike[...]