Jeugskou
“Die Texas van Suid-Afrika” maak gereed vir grootste Jeugskou nog
Vryburg, ook soms genoem “die Texas van Suid-Afrika,” is vanjaar gasheer vir die 20ste Old Mutual Insure Agri Nasionale Jeugskou Kampioenskappe. Hierdie Kampioenskappe vind oor vier dae, van 22 tot 25 September 2019 by Vryburg skougronde plaas. Meer as 450 deelnemers van al nege provinsies word vanjaar verwag, wat[...]