jagmaats
Maak ECM Technologies se driemanskap jou jagmaats
Tradisionele jag soos ons dit nou ken mag dalk in ’n heilige tradisie gehul wees, maar soos die samelewing ontwikkel en moderner word, is slimtegnologie ook besig om ’n plek in hierdie gewilde sport, oftewel kulturele uitlewing, in te neem. Gedurende verlede jaar se jagseisoen het ons oor ECM[...]