ITSA
Isuzu Trokke lewer nou nog beter diens aan boere
Die ware staal van enige mens, onderneming of produk word getoets wanneer dinge moeilik gaan. Moeilike makro-marktoestande het ’n baie sterk invloed op enige maatskappy en Isuzu Trokke Suid-Afrika (ITSA) moet ook bontstaan onder arbeidsonrus, die e-tolstelsel, hoë brandstofpryse, swak politieke besluite en die rand wat al hoe minder[...]