Isuzu D-Max 300 X-Rider dubbelkajuit 4×2 Outomaties

2021 Bakkie-oorsig Toyota Hilux – Bakkie van die Jaar

deur Dirk Gallowitz, groepredakteur van Ultimate Drive Media 2021 was ՚n moeilike jaar in die motorbedryf. Suid-Afrika is ՚n bakkie-mal land en sy gunsteling voertuig, die 1-ton dubbelkajuitbakkie, het ardnekkig met verkope voortgebeur. Die gewildste bakkie in terme van verkope, het tussen die Ford Ranger en Toyota se Hilux[...]

Go to Top