Irrigation Survey and Design

Jou gids tot waterlisensies … en hoe Irrigation Survey and Design kan help!

Suid-Afrikaanse boere benodig waterlisensies om wettig water te onttrek uit natuurlike bronne soos riviere, damme of ondergrondse bronne. Die Departement van Water en Sanitasie bestuur hierdie proses om watergebruik te reguleer en om te verseker dat boere nie hierdie waardevolle hulpbronne uitput nie. Waterlisensies speel ’n sleutelrol in die[...]

By Ashleigh Venter|7th October 2024|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur|Tags: , , |
1
Go to Top