Inteliseed
Voorkom en beheer dikvoet in koolgewasse
Teleurstellende en verwoestende nuus vir enige koolgewasboer is sekerlik die verskyning van dikvoetsiekte op die plaas. Dikvoet is ՚n vreesaanjaende siekte vir enige Brassica boer, daarom moet die boer deurgaans bedag bly om die siekte te identifiseer en sy boerdery fyn bestuur om steeds produkte te lewer. “Produsente moet[...]
Ontsluit goeie groei met Inteliseed
Die proses om ՚n plant tot sy volle potensiaal te laat groei, begin by jare se saadontwikkeling, proewe, teling en terugvoering van boere. Maatskappye wat sukses wil behaal in die uitdagende landboumark in Suid-Afrika, moet die hart en die sak van die boer verstaan, toegang hê tot die wêreld[...]