insetkostes
Sekere insetkostes in die landbousektor gaan in 2017 verlig
Die droogte wat die land vanjaar ervaar het, het 'n aansienlike daling in geplante gebiede veroorsaak. Daar was ‘n klein bietjie verligting met die reën wat die laaste tyd geval het en boere kon op die laaste nippertjie begin plant. Volgens die oesskattingskomitee sal ongeveer 3,753-miljoen hektaar beplant word[...]