HORTGRO

Nuwe boere leer die beginsels van vrugteproduksie

Nuwe boere in die vrugtebedryf het toegang tot waardevolle kennis gekry oor die beginsels van vrugteproduksie by die HORTGRO Science Tegniese Simposium 2016. HORTGRO Science se hoofbestuurder, Hugh Campbell, het vir die Wes-Kaap se Departement van Landbou ‘n video-pakket voorgelê oor die eerste dag van die simposium wat spesifiek[...]

By Benine Ackermann|1st July 2016|Categories: News|Tags: , , |

‘n Sanger op die plaas

Die Top 10-finaliste van Agri’s got Talent 2016 is pas aangekondig. Agri’s got Talent is ’n sangkompetisie en lewensvaardigheidsprogram vir landbouwerkers in die vrugte- en wynbedryf. Volgens HORTGRO is dit ’n gesamentlike onderneming tussen hulle en die VinPro-stigting, wat beide verteenwoordigende organisasies vir hierdie twee bedrywe is, asook die[...]

By Benine Ackermann|3rd June 2016|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top