hoeveel mense in 2016 op die land se paaie dood is
2016 se padsterftesyfers: ‘n Waarskuwing vir motoriste
Die jaarlikse padsterftesyfers vir 2016 wat onlangs deur die Padverkeer-bestuurskorporasie (RTMC) bekendgemaak is, bied rede tot kommer en wys dat almal moet help om hierdie sterftes te verminder. Dit is volgens die Automobiel Assosiasie (AA) wat kommentaar lewer op data van die RTMC se padverkeer verslagkalender vir die tydperk[...]