hernu van lisensie

Maak seker of jy jou lisensie kan hernu

Die Automobiel Assosiasie (AA) het ‘n beroep op motoriste gedoen om bewus te wees van probleme met betrekking tot die elektroniese Nasionale Verkeersinformasiestelsel (eNatis), wat probleme kan veroorsaak met voertuie se lisensieskyfies en bestuurderslisensie-hernuwings, asook die betaling van verkeersboetes. Dit spruit uit ‘n dringende aksie wat Vrydag 24 Maart[...]

By Specialist Writer|29th March 2017|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top