Hendrik van Pletzen
‘n Groot gees in die veebedryf oorlede
Maandag 7 Januarie 2019 is Hendrik van Pletzen, voormalige tegniese bestuurder van Voermol-voer, na ‘n lang stryd aan kanker oorlede. In die veebedryf is hy geken as navorser, weidingskundige en voorligter. Hy het in 1998 by Voermol aangesluit en het die Beesboer- en Skaapboer van die Jaar-kompetisie begin. Hy[...]