HelpJag
VIDEO: HelpJag en Bakkies Botha se samesyn
Bakkies is nie net ‘n boer nie, maar ook ‘n ambassadeur vir die boeregemeenskap. Hy verstaan die uitdagings waarmee boere te doen kry, en hy gebruik sy platform om die hardwerkende manne en vroue wat ons land voed, te ondersteun. Hy is bekend vir sy motiverende boodskappe aan boere,[...]