Heidelberg
Heidelberg se pampoenkoning wen wéér!
Piet Lotz, Heidelberg se bekende pampoenkweker, kweek toe weer die grootste pampoen in die land en in die Suidelike Halfrond. Die bielie van ’n pampoen, wat Saterdag 28 Maart 2026 op die Groot Pampoenfees in Heidelberg uitgestal is, het ’n allemintige 1 221 kg op die platskaal geweeg. John[...]