Heidelberg Groot Pampoen-kompetisie
Groet, Grietjie van Gat: Hier kom Hercules van Heidelberg
Die grootste pampoen in die land én in die Suidelike Halfrond het die afgelope naweek die skaal op ‘n hele 1, 120 TON getrek. Piet Lotz van Blombos in die Riversdaldistrik in die Suid-Kaap het die pampoen gekweek van die 2560-Gienger wat hy al drie jaar terug van die[...]