grootpens
Four Lakes en LactiproFLX hou jou diere gesond
Gesonde diere beteken wins en volhoubaarheid vir boere, daarom is dit noodsaaklik om te verseker dat jy jou diere reg voer en reg bestuur. Four Lakes voorsien gehalte kalfversorging-, na-kalwing-, in-laktasie-, droëtydperk-, hitte-opsporing-, kunsmatige-inseminasie- en veeartsenykunde produkte aan boere om werklik gesondheid en produksie te bevorder. Hulle is verspreiders[...]