grondeienaars
Grondeienaars in warm water oor damme
deur Tisha Steyn Water bly maar ՚n omstrede hulpbron. Die owerhede beskou onwettige onttrekking uit riviere in opvangsgebiede, asook die bou en onderhoud van damme sonder toestemming of goedgekeurde onderhoudsplanne, in ՚n ernstige lig. In die Klein-Karoo word daar nou daadwerklik opgetree om te sorg dat water uitkom waar[...]