grondbewerking
Bednar vir beter, vinniger, ekonomieser grondbewerking
Tyd wag vir niemand nie. Daarom skaf die wyse boer werktuie aan wat hom help om sy grondbewerking en plantery binne die tyd af te handel wat die natuur hom toelaat. Bednar is die vertroude vervaardiger van eersteklas werktuie wat die werk deeglik, gemaklik en blitsvinnig afhandel. Boonop is[...]