Graanopbrengs

Hoë son- en temperatuur effekte op mieliegroei- en opbrengs

Graanopbrengste verskil grootliks tussen verskillende produksiegebiede in Suid-Afrika, selfs onder optimale vog en grondvoedingstatus. Redes vir die groot verskille tussen produksiegebiede is moeilik om te evalueer as gevolg van die direkte verskille tussen temperatuur, reënval, sonlig, fotoperiode en basterverskille. Die afgelope somerseisoen is in die Westelike produksiegebiede gekenmerk deur[...]

0
Go to Top