graanhantering

Vir alle graanhantering: ABC Hansen brei sy reeks toerusting uit

ABC Hansen doen reeds sedert die vroeë 1990’s sake in die landboubedryf in Afrika, en is veral bekend vir die gehalte graansiloprojekte wat regdeur Afrika opgerig word asook die ikoniese Hippo-hamermeulens en -voermeulens. ABC Hansen vervaardig ook takelwerk, torings, loopvlakke en alle graan-hanterings- en verwante toerusting en voer ‘n[...]

By Artikel voorsien|28th May 2025|Categories: Artikels, Gewasproduksie|Tags: , |
0
Go to Top