Graanboer van die Jaar 2025
Graanboer van die Jaar 2025: Landbou ‘’n riskante besigheid’
Hansie Viljoen van Leeudoringstad is onlangs aangewys as Graan SA/Syngenta se Graanboer van die Jaar 2025. Hansie en sy vrou, Wilmarie, en hulle drie seuns, Kobus, Dihan en Henrikus, bedryf die Viljoen Boerdery naby Leeudoringstad in die Noordwes provinsie. Hierdie gesogte toekenning gee erkenning aan Hansie se innoverende en[...]