gewasadviseur

InteliGro en NWU vat hande om gewasadviseurs as besigheidsvennote te bemagtig

Die rol van gewasadviseurs in landbou behels vandag veel meer as produkverskaffing en tegniese advies. Die regte profiel van adviseur speel ’n strategiese rol as besigheidsvennoot wat saam met produsente risiko bestuur, oplossings implementeer en winsgewendheid verhoog. InteliGro het met die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool saamgespan om ’n pasgemaakte[...]

By Spesialisskrywer|29th July 2025|Categories: Nuus|Tags: , , |
0
Go to Top