geen meer waterbeperkings
Geen waterbeperkings meer by die Oranjerivier nie
Boere langsaan die Oranjerivier moes laasjaar op hulle tande byt en minder plant, want hulle het 'n 15% waterbeperking gehad wat op 26 Augustus 2016 in die staatskoerant gepubliseer was. Die waterbeperkings was as gevolg van die droogte. Daar is verlede week, 26 Mei 2017, in die Staatskoerant gepubliseer[...]