Categories: NewsPublished On: 31st May 2017

Geen waterbeperkings meer by die Oranjerivier nie

By 0 min read
72 words

gariepdam

Boere langsaan die Oranjerivier moes laasjaar op hulle tande byt en minder plant, want hulle het ‘n 15% waterbeperking gehad wat op 26 Augustus 2016 in die staatskoerant gepubliseer was. Die waterbeperkings was as gevolg van die droogte. 

Daar is verlede week, 26 Mei 2017, in die Staatskoerant gepubliseer dat die waterbeperkings nou opgehef is aangesien die damvlakke aansienlik verbeter het.

Gariepdam verlede jaar die tyd: 53,4%

Gariepdam hierdie week: 86,8%

Vanderkloofdam verlede jaar die tyd: 64,8%

Vanderkloofdam hierdie week: 69,4%

0
Views: 178Comments Off on Geen waterbeperkings meer by die Oranjerivier nie

Deel hierdie artikel.

0