gebruik antibiotika verantwoordelik
Gebruik antibiotika verantwoordelik
Die dieregesondheidsbedryf voorsien waarde aan die gemeenskap deur diere en gevolglik mense teen siektes te beskerm. So sê Health-for-Animals,‘n nie-winsgewende, nie-regeringsorganisasie wat die vervaardigers van veeartsenykundige produkte, entstof en ander dieregesondheidsprodukte regdeur die wêreld verteenwoordig. Antibiotika genees nie net mense van bakteriese siektes nie, maar ook diere. Op dié[...]