ForTwo

Vir as jy wil SMART wees

SMART het vroeƫr vanjaar sy derde generasie mikromotortjies in Suid-Afrika bekendgestel. Met die ForTwo en ForFour modelle hoop hoop Mercedes Benz, wie die klein stadsmotors besit, om ook in Suid-Afrika stadsverkeer makliker, meer ekonomies en tog ook stylvol beskikbaar te maak. SMART is aanvanklik deur die bekende horlosiemaker SWATCH[...]

By Benine Ackermann|24th June 2016|Categories: News|Tags: , , , |
0
Go to Top