Formule One
Boerbokram reik na die sterre met prys van R2,3-miljoen
Vir William Smit, besturende direkteur van VEA Stud Breeders, is Next Level nie net ’n boerbokram nie, dis ’n droom wat vlerke gekry het. Hierdie uitsonderlike ram, wat onlangs vir ’n rekordbedrag van R2,3-miljoen aangekoop is, is die nuutste trots van ’n stoet wat met oorgawe en toewyding geteel[...]