Fendt
Fendt IDEAL is die ideale stroper
Die Fendt IDEAL-reeks is in 2021 aan die Suid-Afrikaanse mark bekendgestel. Voor in die ry om te kyk was Tharina Terblanche, ՚n welbekende boer van die Sasolburg-distrik. “Fendt het my uitgenooi om na die bekendstelling in Wesselsbron te gaan. Ek en een van my plaasbestuurders het gegaan,” vertel sy.[...]
Jongboer van die Jaar kies FENDT vir presisieboerdery
Dawie Brits is onlangs as TLU SA se Jongboer van die Jaar 2021 gekroon. Hy boer saam met sy pa, Pieter, by Balfour met sojabone, mielies, beeste en hoenders. Die pa-en-seun-kombinasie van Modderbult Boerdery het presisieboerdery van Fendt gekies op grond van gevorderde kenmerke soos die Fendt Contour Assistant-stelsel.[...]
Stroop skoner met die splinternuwe Fendt Ideal
Die Fendt Ideal-stroper is ՚n splinternuwe toevoeging tot landbou in Suid-Afrika en volgens die eienaar van die eerste Ideal wat op eie bodem ontplooi is, is die stroper besig om stof in sy mededingers se oë te skop. BP Greyling van Langfontein Boerdery naby Wakkerstroom, is die trotse eienaar[...]