FAW fleet

Video: Van een FAW-trok tot ’n vloot FAW-trokke

Wat 25 jaar gelede met ’n enkele FAW 9.140 vragmotor begin het, het ’n nalatenskap van betroubaarheid, groei en deursettingsvermoë geword. Metro Towlines and Rescue bedryf nou ’n trio FAW-vragmotors, insluitend hul oorspronklike “gelukkige” een, en hulle is glad nie van plan om nou terug te hou nie. Mohammed[...]

Rubtrans Logistics spaar só brandstof met hulle vloot FAW trokke

Vloot- en vervoeroperateurs is onder geweldige druk om bedryfskoste soveel as moontlik te beperk om die steeds stygende prys van diesel te verreken. FAW Trucks is, en was nog altyd, bewus van die behoefte om vlooteienaars van 'n reeks voertuie te voorsien wat die totale bedryfskoste in hulle onderskeie[...]

By Bianca Pretorius|6th October 2023|Categories: Videos|Tags: , , , , |
0
Go to Top