farmer. borehole
Jooste Cylinders laat die water spat by NAMPO 2024
Jooste Cylinder, die boer se beste vriend, is die plek om te besoek wanneer jou plaas pompe begin groet. Hulle verskaf parte, silinders, pomp gereedskap en soveel meer. Besoek gerus hulle webtuiste by https://www.joostecylinders.com/ vir meer inligting. https://youtu.be/a8AmsmzbQ5o