EVVO
Die olyfbedryf in Suid-Afrika
Olyfbome is reeds met volkstigting deur Jan van Riebeeck na die Kaap gebring. Hy noem in ՚n inskrywing in sy joernaal op 8 Julie 1661 dat “twee olyfbome suksesvol op die plaas Boschheuvel groei”. Fernando Costa van Italië word as die vader van die olyfbedryf in die land beskou.[...]