entstoftekort
Entstoftekort is nou ‘n ramp, sê RPO
Perdesiekte is vir die eerste keer in 1719 in Suid-Afrika identifiseer toe meer as 1 700 perde in die Kaapse gebiede daarvan gevrek het. Die grootste uitbraak het in 1854-1855 plaasgevind toe meer as 70 000 perde daarvan gevrek het. Die siekte is endemies aan die meeste gebiede van[...]