ENGEN
Gestremde skooldogter wen Engen se veteraanenjinoorbou-wedstryd
‘n Paralimpiese skool-atleet presteer nie net op die atletiekveld nie, maar bou ook enjins oor. Liezel Gouws van Klerksdorp was die junior wenner van Engen en die Suid-Afrikaanse Federasie van Veteraantrekker- en enjinklubs (SAVTEK ) se enjinrestourasie-uitdaging vir 2016. Die kompetisie het die restourasie van ‘n stilstaande enjin van[...]
Wen ‘n watertenk met Engen
Engen Petroleum, een van die voorste vervaardigers van brandstof, smeermiddels en olie-produkte, besef die groot waterkrisis wat Suid-Afrika as gevolg van die droogteareas in die Vrystaat, Noord-Kaap, Noordwes en KwaZulu-Natal, asook Lesotho ervaar. Die gemiddelde reënval in Suid-Afrika in 2015 was 400 mm, waar dit gewoonlik volgens die Suid-Afrikaanse[...]
Engen donates R1 million to Agri SA Drought Relief Fund
Engen Petroleum, a leading producer and marketer of fuels, lubricants and oil-based products, handed over a cheque for R1 million to Agri SA for drought relief at this year’s Nampo agricultural show.The donation was made in response to a call for help from the agricultural company Senwes.“We understand the[...]