elektriese heining
Driefontein se digitale stelsels: Hoe Gallagher die Breede-boerdery versterk
In Middelburg boer die Breede-broers op die plaas Driefontein, wat hulle pa 50 jaar gelede gestig het. Driefontein is nie net vir hulle ’n heenkome nie, dit is ’n nalatenskap, een wat beskerm moet word vir die geslagte wat kom. Hier boer Naas Breede en sy broers met mielies,[...]