eiendomswetsontwerp
Vrystaat Landbou sal alles in stryd werp om eiendomsreg te beskerm
Na maande van afwagting is die Onteieningswet deur president Ramaphosa onderteken, maar Vrystaat Landbou (VL) is van mening dat die wet nie die grondwetlike toets sal slaag nie. Die organisasie wys daarop dat die wet se definisie van “onteiening in die openbare belang” vaag is en subjektief toegepas kan[...]