Duitse verkrygings

Senwes verbreed sy geografiese teenwoordigheid met Duitse verkrygings

Senwes breek nuwe grond deur die verkryging van drie John Deere-agentskappe in Oos-Duitsland, naamlik Schlieper für Landmaschinen GmbH (Schlieper), Landmaschinen Vertrieb Deuben GmbH (LVD) en Bartling Landtechnik GmbH Hohenseefeld (Bartling Hohenseefeld). Hierdie drie agentskappe sal in een saamgesmelt word en as S&L Connect bekend staan en sal die beste[...]

By Specialist Writer|8th June 2022|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top