Donald Trump

President Donald Trump se steun vir Suid-Afrika se boere verwelkom

Vrystaat Landbou verwelkom die steun wat president Trump vandeesweek  aan die landbousektor toegesê het. Volgens Francois Wilken,  president van Vrystaat Landbou, is dit vir die organisasie bemoedigend  dat die Amerikaanse regering ag geslaan het op die pleidooi van  Suid-Afrikaanse boere en erken het dat landbouers se veiligheid en  eiendomsreg[...]

By Spesialisskrywer|10th February 2025|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top