Dohne
2026 DOHNE-MERINO WÊRELDKONGRES INTERNASIONALE REGISTRASIES OOP
Wetenskap, passie, uitnemendheid, Dohne! Dit is die tema wat die Dohne-Merino-wêreldkongres van 18 tot 24 Oktober 2026 gaan lei. Dit is ‘n groot geleentheid vir Suid-Afrika en vir die Dohne Merino-telersgenootskap wat sy 60ste verjaarsdag in 2026 sal vier. Die kongres is dus ‘n geskiedkundige geleentheid, nie net vir[...]
Potberg Dohnes
Kontak Vlooi du Toit by 0725961238, vlooi@whalemail.co.za Of besoek hulle Facebookblad by: https://www.facebook.com/profile.php?id=100063792613944