dieresiektes

Veilige vleis is elke boer se verantwoordelikheid

Dieresiektes soos bek-en-klouseer, maltakoors en tuberkulose is iets waarteen elke boer behoort te waak. Dit is siektes wat nie net die boer se sak kan raak nie, maar ook die buurman en uiteindelik die verbruiker s’n. Daarom begin Apac vanaf 1 Julie 2021 met ondersoeke om vas te stel[...]

By Specialist Writer|10th June 2021|Categories: Artikels, Dieregesondheid|Tags: , , , , |

Boerdery en COVID-19: ‘n Vergelyking van beheermaatreëls

Die huidige COVID-19 pandemie bied dalk ‘n geleentheid om ‘n vergelyking te tref met dieresiektes. Hierdie artikel wil geensins die verlies en swaarkry wat mense weens die pandemie ervaar, onderskat nie. Die episentrum van die epidemie was in Wuhan, China en het deur die beweging van mense vinnig versprei[...]

By Specialist Writer|22nd May 2020|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Vee en Wild|Tags: , , , |
0
Go to Top