APAC

Veilige vleis is elke boer se verantwoordelikheid

Dieresiektes soos bek-en-klouseer, maltakoors en tuberkulose is iets waarteen elke boer behoort te waak. Dit is siektes wat nie net die boer se sak kan raak nie, maar ook die buurman en uiteindelik die verbruiker s’n. Daarom begin Apac vanaf 1 Julie 2021 met ondersoeke om vas te stel[...]

By Specialist Writer|10th June 2021|Categories: Artikels, Dieregesondheid|Tags: , , , , |

APAC: Biosekuriteit is die sleutel tot internasionale handel

Daar is lig in die tonnel vir die Suid-Afrikaanse vee- en wildbedryf wat ՚n ewige stryd het om aan internasionale vereistes te voldoen. Nuwe plaaslike wetgewing is onlangs ingestel om die bedrywe te help om aan die Wêrelddieregesondheidsorganisasie (OIE) se internasionale kode te voldoen. Die Biosekuriteitreëls vir Lewendehaweagente is[...]

By Specialist Writer|22nd February 2021|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |
0
Go to Top